Monique en Jade het die 1ste November getrou by n pragtige plaas net buite Durbanville. Die wind het ons omtrent rondgewaai maar gelukkig het ons die mooiste sonsondegang gehad vir n paar fototjies. Die dekor was baie elegant met mooi sagte kleure teen die wit