Michelle en Handre was so jaar terug by my vir n couple shoot. Ek was kinderlik opgewonde om te hoor hulle het verloof geraak en wil graag he ek moet hul troue af neem! Hierdie twee is bitterlike oulike mense en ek kan nie wag vir hul groot dag nie. Pas hulle nie so mooi by mekaar nie?