Dit was n warm dag in Paarl maar ons het deurgedruk en Emcy & Jacques het een pragtige troue gehad! So lief vir Emcy se rok met die kant moue. En Jacques se reaksie toe hy haar sien... het sommer almal trane in die kerk gegee. Lekker ontbyt troue met n ongelooflike paartjie met liefde wat straal!