Emcy en Jacques se verlowing het ons afgeneem op n heerlike aandjie in Durbanville. Hulle het altwee so baie gelag en gesels wat die fotos net nog mooier gemaak het. Ons het n ongelooflike middag met die mooiste goue lig gekry. Kan nie wag vir jul troue volgende maand nie!