Carlise en Arno trou in Mei maand en ek gaan hul spesiale daggie afneem! Ek sien baie uit na die twee se troudag. Carlise is bitter oulik en sy gaan een beautiful bruid maak!
Ons het hulle verlowing fotos by Nitida Wynplaas geneem op een heerlike somers middag. Geniet die fotos!
Ons het hulle verlowing fotos by Nitida Wynplaas geneem op een heerlike somers middag. Geniet die fotos!